- By Marita van der Vyver

Just Dessert, Dear

  • Title: Just Dessert, Dear
  • Author: Marita van der Vyver
  • ISBN: null
  • Page: 500
  • Format: None
  • Just Dessert Dear Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in n splinternuwe gedaante dis n briefroman Dis koue kos skat is die briewe en e pos van n vrou in haar liefde verlaat dit is briewe wat gil v

    Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in n splinternuwe gedaante dis n briefroman Dis koue kos, skat is die briewe en e pos van n vrou in haar liefde verlaat dit is briewe wat gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak.Die verhaal ontvou in korrespondensie wat oor n dekade geskryf is aan n ontroue man en vriendinne Clara Brand se man,Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in n splinternuwe gedaante dis n briefroman Dis koue kos, skat is die briewe en e pos van n vrou in haar liefde verlaat dit is briewe wat gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak.Die verhaal ontvou in korrespondensie wat oor n dekade geskryf is aan n ontroue man en vriendinne Clara Brand se man, Bernard, verlaat haar vir Ana s, een van Clara se beste vriendinne Die briewe wys die verskeie stasies van Clara se herstelproses woede, aanvaarding, nuwe vryheid, herstel van haar sekslewe, hernieude bande met haar eks man, die deurlopende poging om haar kinders normaal groot te maak Uiteindelik eindig Bernard se tweede huwelik ook op die rotse nie deur Clara se toedoen nie , en wanneer hy weer tot haar toenadering soek, besef sy dat sy uiteindelik finaal van hom verlos is, en as gewone vriendin saam met hom sal kan aansit vir n ete.Dis koue kos, skat is n vreeslose ontboeseming dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd Dit is n eerlike, lewensgetroue en verkwiklike uitbeelding van Graham Greense se uitspraak We do not have to win the battle of the sexes, we merely have to survive it.

    1 thought on “Just Dessert, Dear

    1. A vintage Marita van der Vyver book. It reads quickly and easily. if you're easily offended by solid Afrikaans swearwords, be warned, the author uses them VERY effectively. And not to worry, there's a translation on the way. It's a book about betrayal, anger, some acceptance and above all personal growth and I loved it!

    2. Lekker ligte vermaak. Ek het lekker vir al Carla se "manne"wales gelag, maar moet definitief se hierdie boek is nou nie in dieselfde league as Dinge van 'n kind en Griet skryf 'n sprokie. Dis nog steeds so lekker om enige iets in Afrikaans te lees, ek weet net nie wat om te lees behalwe die Deon Meyers en Marita's nie? Enige voorstelle iemand?

    3. 2 1/2 starsAs ek nie so uitgehonger was vir Afrikaans nie het ek dalk nie hierdie boek klaar gelees nie. Carla was veels te bitsig vir my smaak en ek kon glad nie met haar identifiseer nie. Daar was wel kere wat snaaks was, veral toe haar seuns tieners word en sy self bietjie meer onafhanklik begin lewe maar my algehele gevoel was baie lou warm.

    4. Excellent I love Marita's writing style. Love the development of the character. She stays the same person but become so much stronger in all aspects of her life. Uplifting and very witty.

    5. This book is excellent. And I do not even have to say anything about the writer. All that have read her books, knows that her honest, in-your-face writing style leaves you begging for more. This is the story of a woman going through all of the emotions associated with a divorce: anger, bitterness, hatred, self-loathing, healing, change, forgiveness, moving on and finally finding yourself againis time even better as pre-marriage. It is a hopeful story showing that everything will be okay in the e [...]

    6. Terwyl ek so deur my boekrak gaan kom ek af op Dis koue kos skat van Marita van der Vyver wat ek die begin van 2011, as ek dit reg het, gekoop het. Ek onthou ek het, soos my gewoonte maar is, eers 'n bietjie deur die boek geblaai en hier en daar 'n bladsy gelees voordat ek wou wegspring met die eintlike lees. Wel, ek het toe nooit die boek gelees nie, ek dink ek het iets anders verwag. Heelmoontlik sal ek dit later weer 'n kans gee.

    7. Lekker naweekleesstof. Geskeide of skeiende vroue (en ma's) met ontroue mans sal identifiseer met die protagonis se belewenis- en gedagtewêreld soos wat sy deur die egskeiding en die dekade daarna gaan.

    8. Hierdie was 'n baie prettige boek gewees. Soos altyd - dit baie geniet! "Konfyt kook is 'n daad van hoop. Dit beteken ek weet die son gaan nie altyd aanhou skyn nie, maar ek maak voorsiening vir die donker dae wat kom."

    9. I don't usually like reading books that are in a "letter" format but I thoroughly enjoyed this. It was an easy read as well and I could so relate to Clara going through the motions/emotions of divorce with children. Fabulous read

    10. This is the first book written by Marita Van Den Heever that I actually struggled through - was it "lost in translation" or just not one of her better efforts.The book lacked her usual style, no plot to talk of, and totally predictable.What a pity!

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *