- By Marita van der Vyver

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

  • Title: Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
  • Author: Marita van der Vyver
  • ISBN: 9780624046622
  • Page: 281
  • Format: None
  • Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom That night at the table Tibo told Yann that I was writing my life story Yann abruptly chocked on his onion soup Who on Gods green earth wants to read a story by a fourteen year old he asked Hanna is a

    That night at the table Tibo told Yann that I was writing my life story Yann abruptly chocked on his onion soup Who on Gods green earth wants to read a story by a fourteen year old he asked Hanna is a quirky young girl with a love for writing.She suffers from an over imagination and tries desprately to imagine a life different than the one she is living Join Hanna oThat night at the table Tibo told Yann that I was writing my life story Yann abruptly chocked on his onion soup Who on Gods green earth wants to read a story by a fourteen year old he asked Hanna is a quirky young girl with a love for writing.She suffers from an over imagination and tries desprately to imagine a life different than the one she is living Join Hanna on her adventures as she survives her whacky family

    1 thought on “Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

    1. Ek was so verbaas om Afrikaans op Audible te kry ek het nie regtig gelees waaroor hierdie storie gaan nie. En was dit nou lekker om vir ‘n slag Afriaans te luister!!Hierdie is meer vir tieners van so 12 en op en ek oorweeg om die boek te koop vir my susters kind vir Kersvees. Sommer ‘n lekker lawwe storie uit die pen van ‘n baie geliefde skrywer.

    2. Ek het so lank nie Afrikaans gehoor of geless nie dat ek moet n boek vir tieners nou lees! In elk geval ek het die storie interessant gevind. Ek het n paar uitbarse van die lag gehe. N Goeie herinninering van skool dae en tiener jare was dit.

    3. UITSTEKEND!Ek het baie lanklaas 'n boek in een dag klaar gelees, maar Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom het my van begin tot einde betower!Ek wil nou eintlik 'Hanna' wees, ek wil haar ongelooflike verbeelding hê, en haar crazy familie; ek sal selfs haar tande vat (en persoonlike dink ek, ek het mooi tande)Ek kan verstaan waarom Marita meer as een prys huis toe gevat het vir hierdie boek! En ook waarom Regardt besluit het om dit in 'n rolprent te omskep. Met tye het my hart gebloei vir [...]

    4. Die verhaal gaan oor n moderne laslappie gesin.Die verhaal word uit die oogpunt van Hanna vertel. Die grootste gedeelte speel af in die berge. Die gesin en uitgebreide familie leer mekaar beter ken terwyl hulle vasgeval word in die reenstorm in die berge.

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *