- By Karel Schoeman

'n Ander land

  • Title: 'n Ander land
  • Author: Karel Schoeman
  • ISBN: 9780798145114
  • Page: 307
  • Format: Paperback
  • n Ander land Teen die einde van die negentiende eeu kom n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid Afrika aan Versluis is n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel H

    Teen die einde van die negentiende eeu kom n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid Afrika aan Versluis is n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d t wat tot dusver vir hom vreemd was Dit word ook, uiteindelik, n voorbereiding op die onafwendbare eTeen die einde van die negentiende eeu kom n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid Afrika aan Versluis is n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d t wat tot dusver vir hom vreemd was Dit word ook, uiteindelik, n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis die dood Die ander land word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.

    1 thought on “'n Ander land

    1. onvergetelijk. uitgeleend en nooit teruggekregen, altijd naar terugverlangd. vandaag een tweedehands exemplaar besteld.

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *